Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

NG Kerk – Christmas Market

December 13, 2014 @ 9:00 am - 4:00 pm

Ons hou Saterdag vlooimark op Clarens Plein, ons verkoop boerewors rolletjies, sosaties, skilpadjies en pannekoek. Daar is baie stalletjies – boeke, klere, juwele, handgemakte items, kersbome, tuisgemaakte produkte, olywe en nog vele meer. Kom geniet die dag saam met ons

Details

Date:
December 13, 2014
Time:
9:00 am - 4:00 pm
Event Categories:
,

Venue

Clarens
Clarens, Free State South Africa

Organizer

N G Kerk
Phone:
Lizette: 083 375 9900
Email:
clarensngkerk@gmail.com