Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Klopse: Hours in a Bookshop

August 31, 2015 @ 6:30 pm - 7:30 pm

Volgende Maandagaaand, 31 Augustus, om 18:30, in die Methodiste saal, het ons weer ons maandelikse byeenkoms van lekker bymekaarwees, gestimuleer deur interessante gesprekke.
Ons het ‘n besondere boekwinkel in ons dorp: Bibliophile. (Ek het al gehoor dat dit één van die dinge is wat besoekers meen Clarens spesiaal maak…) En by die boekwinkel is ‘n besondere mens: Debra Stewart. Ek is so bly dat Debra ingewillig het om Maandag met ons te kom praat. Sy is lus vir ‘n stukkie geskiedenis cum filosofie wat spruit uit haar besig wees met boeke en mense. Kom ons gee die titel: “Hours in a Bookshop”.
Sien jou daar.
Dons

Klopse will be welcoming Debra Stewart for an enlightening talk: Hours in a Bookshop. She will be touching on a little bit of history/philosophy – all stemming from her experience of selling books at the Bibliophile – a very special bookshop.

Details

Date:
August 31, 2015
Time:
6:30 pm - 7:30 pm

Venue

Methodist Church Hall
Clarens, 9707 South Africa

Organizer

Dons Kritzinger
Phone:
082-849-1505 or 058-256-1179.